Scott Foley

Scott Foley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Scott Kellerman Foley
Geboorte 15 Julie 1972 (1972-07-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scott Foley (gebore 15 Julie 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Scream 3 (2000) en in die televisiereekse Felicity (1998), The Unit (2006), en Scandal (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search